YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 43:11

JESAJA 43:11 Bybel vir almal (ABA)

Ek, Ék is die Here. Daar is nie 'n ander god wat julle kan red nie.

Deel
Lees JESAJA 43

JESAJA 43:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ek, Ek is die HERE, en daar is geen Heiland buiten My nie.

Deel
Lees JESAJA 43

JESAJA 43:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek, Ek is die Here, buiten My is daar geen redder nie.

Deel
Lees JESAJA 43

JESAJA 43:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ek, ja, Ek is die HERE, en daar is geen verlosser buiten My nie.

Deel
Lees JESAJA 43

JESAJA 43:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ek, Ek, is die HERE; en buiten my is daar geen redder nie.

Deel
Lees JESAJA 43

JESAJA 43:11 Die Boodskap (DB)

Ek, Ek self is die Here. Daar is niemand anders wat julle kan red behalwe net Ek nie.

Deel
Lees JESAJA 43

JESAJA 43:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek, ja, Ek is die HERE. Buiten My is daar niemand wat jou kan red nie.

Deel
Lees JESAJA 43
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's