YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 42:9

JESAJA 42:9 Bybel vir almal (ABA)

Alles het gebeur wat Ek voorheen gesê het, en nou sê Ek wat later nog sal gebeur. Ek sê dit vir julle voordat dit begin gebeur.”

Deel
Lees JESAJA 42

JESAJA 42:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Kyk, die vorige dinge het gekom, en nuwe dinge verkondig Ek; voordat hulle uitspruit, laat Ek julle dit hoor.

Deel
Lees JESAJA 42

JESAJA 42:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wat Ek vroeër aangekondig het, het plaasgevind. Ek kondig nuwe dinge aan. Voor dit begin gebeur, laat Ek julle al daarvan hoor.

Deel
Lees JESAJA 42

JESAJA 42:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die dinge van vroeër – kyk, dit het gebeur; en die nuwe dinge – Ek kondig dit aan, voordat dit uitspruit, laat Ek julle daarvan hoor.”

Deel
Lees JESAJA 42

JESAJA 42:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Kyk, die vorige dinge het gebeur, en nuwe dinge verkondig Ek; voordat dit uitspruit, vertel Ek julle daarvan.

Deel
Lees JESAJA 42

JESAJA 42:9 Die Boodskap (DB)

Wat Ek voor die tyd al vir julle gesê het, gaan net so gebeur soos Ek gesê het. Ek laat julle hoor van dinge wat nog moet kom, selfs al voor dit begin het om te gebeur.

Deel
Lees JESAJA 42

JESAJA 42:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Alles wat Ek gesê het, het net so gebeur. En nou vertel Ek jou van nuwe dinge wat gaan gebeur. Voordat dit gebeur, vertel Ek dit reeds aan julle.”

Deel
Lees JESAJA 42
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's