JESAJA 41:29
JESAJA 41:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle is almal vals, hulle kan niks doen nie, hulle beelde beteken niks, hulle kon net so wel nie daar gewees het nie.
Deel
Lees JESAJA 41JESAJA 41:29 Bybel vir almal (ABA)
Nie een van die gode is regtig 'n god nie, hulle kan niks doen nie, en hulle beelde beteken niks.”
Deel
Lees JESAJA 41JESAJA 41:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kyk, hulle is almal niks, hulle werke is niks, wind en nietigheid is hulle gegote beelde.
Deel
Lees JESAJA 41