JESAJA 41:24
JESAJA 41:24 Bybel vir almal (ABA)
Maar julle is niks en julle kan niks doen nie. Die mense wat sê julle is hulle gode, doen baie verkeerd.
Deel
Lees JESAJA 41JESAJA 41:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kyk, julle is niks, en julle werk is niks; 'n gruwel is hy wat julle uitkies.
Deel
Lees JESAJA 41JESAJA 41:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar julle is niks, julle kan niks doen nie. Wie vir julle as sy gode kies, is self afskuwelik.
Deel
Lees JESAJA 41