YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 40:8

JESAJA 40:8 Bybel vir almal (ABA)

Gras en blomme word droog en verlep, maar die dinge wat ons God sê, sal nooit verander nie.”

Deel
Lees JESAJA 40

JESAJA 40:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die gras verdor, die blom verwelk; maar die woord van onse God hou stand in ewigheid.

Deel
Lees JESAJA 40

JESAJA 40:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Gras verdor en blomme verwelk, maar die woord van ons God bly vir ewig.

Deel
Lees JESAJA 40

JESAJA 40:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“ Ja, gras verdor, 'n blom verwelk, maar die woord van ons God hou stand vir altyd. ”

Deel
Lees JESAJA 40

JESAJA 40:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die gras verdor, die blom verwelk, maar die woord van onse God sal vir ewig bestaan.

Deel
Lees JESAJA 40

JESAJA 40:8 Die Boodskap (DB)

Gras droog uit. Blomme gaan dood. Maar wat die Here sê, hou vir altyd.”

Deel
Lees JESAJA 40

JESAJA 40:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gras verdor, blomme verwelk, maar die woord van God bly vir altyd.”

Deel
Lees JESAJA 40

JESAJA 40:8

JESAJA 40:8 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's