JESAJA 40:6
JESAJA 40:6 Bybel vir almal (ABA)
Iemand het gesê: “Jy moet hard praat sodat almal jou kan hoor.” En ek het gesê: “Wat moet ek sê? Mense is soos gras, ook as hulle mooi en goed is, is hulle soos die veldblomme.
JESAJA 40:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Stem sê: Roep! En hy vra: Wat moet ek roep? Alle vlees is gras, en al sy aanvalligheid soos 'n blom van die veld.
JESAJA 40:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Iemand sê: “Roep!” En ek vra: “Wat kan ek roep? Alle mense is soos gras, alles waarop hulle staatmaak, is soos 'n veldblom
JESAJA 40:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Stem sê toe: “Roep uit!” En ek vra: “Wat moet ek uitroep? Alle mense is immers gras; en al hulle trou is soos 'n veldblom.
JESAJA 40:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die stem het gesê: Huil. En hy sê: Wat sal ek roep? Alle vlees is gras, en al sy goedheid is soos die blom van die veld