YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 40:5

JESAJA 40:5 Bybel vir almal (ABA)

Dan sal die Here verskyn en Hy sal vir almal wys Hy is die Koning. Die Here self het gesê dat Hy dit sal doen.”

Deel
Lees JESAJA 40

JESAJA 40:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En die heerlikheid van die HERE sal geopenbaar word, en alle vlees tesame sal dit sien: want die mond van die HERE het dit gespreek.

Deel
Lees JESAJA 40

JESAJA 40:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dan sal die mag van die Here geopenbaar word; al wat leef, sal dit sien. Die Here self het dit gesê.”

Deel
Lees JESAJA 40

JESAJA 40:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die heerlikheid van die HERE sal geopenbaar word; alle mense sal dit gelyktydig sien, want die mond van die HERE het gespreek.”

Deel
Lees JESAJA 40

JESAJA 40:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En die heerlikheid van die HERE sal geopenbaar word, en alle vlees sal dit saam sien, want die mond van die HERE het dit gespreek.

Deel
Lees JESAJA 40

JESAJA 40:5 Die Boodskap (DB)

Dan sal die Here kom. Almal saam sal sien hoe wonderlik die Here is. Die Here het self belowe dat Hy sal kom.”

Deel
Lees JESAJA 40

JESAJA 40:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan sal die heerlikheid van die HERE bekend word en alle mense sal dit sien. Die HERE self het so gesê.”

Deel
Lees JESAJA 40

JESAJA 40:5

JESAJA 40:5 AFR83JESAJA 40:5 AFR83JESAJA 40:5 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's