JESAJA 40:30 - Compare All Versions
JESAJA 40:30 AFR83 (Afrikaans 1983)
Selfs jongmanne word moeg en raak afgemat, selfs manne in hulle fleur struikel en val
Deel
JESAJA 40 AFR83JESAJA 40:30 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Die jonges word moeg en mat, en die jongmanne struikel selfs
Deel
JESAJA 40 AFR53JESAJA 40:30 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Selfs jongmense raak uitgeput en afgemat. Baie jongmense struikel en val.
Deel
JESAJA 40 NLVJESAJA 40:30 DB (Die Boodskap)
Selfs dié wat jonk is se krag kan ingee. Dié wat nog in die krag van hulle lewe is, kan inmekaarsak.
Deel
JESAJA 40 DBJESAJA 40:30 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jong seuns word moeg en raak afgemat; jong manne struikel en val.
Deel
JESAJA 40 AFR20JESAJA 40:30 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Selfs die jongmense sal moeg word en moeg word, en die jongmanne sal heeltemal val.
Deel
JESAJA 40 CAB23