JESAJA 40:18 - Compare All Versions
JESAJA 40:18 AFR83 (Afrikaans 1983)
Met wie kan julle God dan vergelyk? Met watter beeld kan julle Hom gelykstel?
Deel
JESAJA 40 AFR83JESAJA 40:18 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
By wie wil julle God dan vergelyk? Of watter gelykenis naas Hom stel?
Deel
JESAJA 40 AFR53JESAJA 40:18 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Met wie kan julle God dan vergelyk? Met watter beeld sal julle Hom kan vergelyk?
Deel
JESAJA 40 NLVJESAJA 40:18 DB (Die Boodskap)
Met wie kan julle God vergelyk? Watter beeld kan julle gebruik om Hom te beskryf?
Deel
JESAJA 40 DBJESAJA 40:18 ABA (Bybel vir almal)
Dink julle iemand kan soos God wees? Wat kan julle langs Hom sit wat soos Hy sal wees?
Deel
JESAJA 40 ABAJESAJA 40:18 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Met wie wil julle God vergelyk? Watter afbeelding wil julle langs Hom stel?
Deel
JESAJA 40 AFR20JESAJA 40:18 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Met wie sal julle God dan vergelyk? of watter gelykenis sal julle met Hom vergelyk?
Deel
JESAJA 40 CAB23