JESAJA 40:13
JESAJA 40:13 Bybel vir almal (ABA)
Wie mag vir die Here sê wat Hy moet dink, wie mag vir Hom sê wat die regte dinge is wat Hy moet doen?
Deel
Lees JESAJA 40JESAJA 40:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie het die Gees van die HERE bestier en as sy raadsman Hom onderrig?
Deel
Lees JESAJA 40JESAJA 40:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie kan die Gees van die Here peil, wie kan sy raadgewer wees?
Deel
Lees JESAJA 40JESAJA 40:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie kan die Gees van die HERE peil, wie is die mens wat aan Hom sy raadsbesluit bekend maak?
Deel
Lees JESAJA 40JESAJA 40:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wie het die Gees van die HERE gerig, of het Hom geleer as hy sy raadgewer was?
Deel
Lees JESAJA 40