YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 37:20

JESAJA 37:20 Bybel vir almal (ABA)

En nou, Here, ons God, beskerm ons teen die koning van Assirië. Doen dit, sodat al die volke op die aarde kan weet dat U alleen Here is.”

Deel
Lees JESAJA 37

JESAJA 37:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

HERE onse God, verlos ons dan nou uit sy hand, sodat al die koninkryke van die aarde kan weet dat U, HERE, dit alleen is.

Deel
Lees JESAJA 37

JESAJA 37:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Here ons God, red ons tog uit die mag van die Assiriese koning. Dan sal al die koninkryke van die aarde besef dat net U, Here, God is.”

Deel
Lees JESAJA 37

JESAJA 37:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Daarom, HERE ons God, verlos ons uit sy hand, sodat al die koninkryke van die aarde kan weet dat U alleen die HERE is.”

Deel
Lees JESAJA 37

JESAJA 37:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Verlos ons dan nou, HERE onse God, uit sy hand, sodat al die koninkryke van die aarde kan weet dat U alleen die HERE is.

Deel
Lees JESAJA 37

JESAJA 37:20 Die Boodskap (DB)

Daarom bid ek: Here ons God, beskerm ons teen die aanvalle van die Assiriërs. Dan sal al die mense van die wêreld besef dat net U, Here, werklik God is.”

Deel
Lees JESAJA 37

JESAJA 37:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“HERE ons God, red ons tog uit sy hand. Dan sal al die koninkryke van die aarde weet dat U alleen, HERE, God is.”

Deel
Lees JESAJA 37
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's