YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 32:18

JESAJA 32:18 Bybel vir almal (ABA)

Die Here sê sy volk sal woon in plekke waar daar vrede is. Hulle sal veilig wees en hulle sal oor niks bekommerd wees nie.

Deel
Lees JESAJA 32

JESAJA 32:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En my volk sal woon in 'n plek van vrede en in veilige wonings en in plekke van ongestoorde rus.

Deel
Lees JESAJA 32

JESAJA 32:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

My volk sal in rustige velde woon, in veilige wonings, op plekke waar daar rus is en geen sorge nie.

Deel
Lees JESAJA 32

JESAJA 32:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

My volk sal in 'n tuiste van vrede woon, in veilige woonplekke, in ongestoorde rusplekke.

Deel
Lees JESAJA 32

JESAJA 32:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En my volk sal woon in 'n rustige woning en in veilige wonings en in stille rusplekke

Deel
Lees JESAJA 32

JESAJA 32:18 Die Boodskap (DB)

My volk sal rustig en sonder bekommernisse in hulle huise kan bly. Hulle sal veilig en onbesorg wees.

Deel
Lees JESAJA 32

JESAJA 32:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

My volk sal veilig bly, rustig in hulle huise. Hulle sal vrede hê.

Deel
Lees JESAJA 32
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's