YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 32:17

JESAJA 32:17 Bybel vir almal (ABA)

Hulle sal altyd rus en vrede hê omdat hulle reg sal doen aan mekaar.

Deel
Lees JESAJA 32

JESAJA 32:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En die werking van die geregtigheid sal vrede wees, en die voortbrengsel van die geregtigheid rus en veiligheid tot in ewigheid.

Deel
Lees JESAJA 32

JESAJA 32:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie reg doen, sal vrede hê; wie volhard in regdoen, sal vir altyd rus en sekerheid geniet.

Deel
Lees JESAJA 32

JESAJA 32:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die uitwerking van geregtigheid sal vrede wees, die uitkoms van geregtigheid kalmte en vertroue vir altyd.

Deel
Lees JESAJA 32

JESAJA 32:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En die werk van geregtigheid sal vrede wees; en die uitwerking van geregtigheid stilte en sekerheid tot in ewigheid.

Deel
Lees JESAJA 32

JESAJA 32:17 Die Boodskap (DB)

Dit sal die oorsaak wees dat daar vrede in die land is en almal sal vir altyd rus en veiligheid kan geniet.

Deel
Lees JESAJA 32

JESAJA 32:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Reg sal veroorsaak dat daar vrede sal wees. En geregtigheid sal veroorsaak dat almal rustig en veilig sal bly.

Deel
Lees JESAJA 32

JESAJA 32:17

JESAJA 32:17 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's