JESAJA 30:21
JESAJA 30:21 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer julle op die verkeerde pad loop, dan sal julle hoor dat Hy agter julle praat. Hy sal sê: “Nee, hier is die regte pad, julle moet hier loop.”
JESAJA 30:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en jou ore sal 'n woord agter jou hoor wat sê: Dit is die weg, wandel daarop! wanneer julle regs of wanneer julle links wil gaan.
JESAJA 30:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wanneer jy die regte koers verlaat, sal jy agter jou 'n stem hoor sê: “Hier is die pad, loop hierlangs.”
JESAJA 30:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Met julle ore sal julle 'n woord agter julle hoor: “Hier is die pad, gaan daarop, wanneer julle regs of links wil hou!”
JESAJA 30:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En jou ore sal 'n woord agter jou hoor wat sê: Dit is die weg, wandel daarop as julle regs en as julle links draai.