YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 3:10

JESAJA 3:10 Bybel vir almal (ABA)

En vir die mense wat reg doen, moet julle sê: “Dit sal baie goed gaan met julle, want julle het goed gedoen.”

Deel
Lees JESAJA 3

JESAJA 3:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Sê van die regverdige dat dit met hom goed sal gaan; want die vrug van hul handelinge sal hulle eet.

Deel
Lees JESAJA 3

JESAJA 3:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sê vir die regverdiges met húlle sal dit goed gaan; hulle sal die vrug van hulle dade geniet.

Deel
Lees JESAJA 3

JESAJA 3:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“ Sê vir die regverdiges dat dit goed sal gaan, want die vrug van hulle dade sal hulle geniet.

Deel
Lees JESAJA 3

JESAJA 3:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Sê vir die regverdige dat dit met hom goed sal gaan, want hulle sal die vrug van hulle handelinge eet.

Deel
Lees JESAJA 3

JESAJA 3:10 Die Boodskap (DB)

Sê vir dié wat aan God gehoorsaam gebly het dat dit met hulle goed sal gaan. Daar wag ’n beloning vir hulle.

Deel
Lees JESAJA 3

JESAJA 3:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sê vir die regverdige: “Dit sal goed gaan met jou. Julle sal kry wat julle verdien!”

Deel
Lees JESAJA 3
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's