JESAJA 29:17
JESAJA 29:17 Bybel vir almal (ABA)
Dit sal nie lank wees nie, dan sal alles verander: Die bome in die Libanon-bos sal vrugtebome word en op die Karmel-berg sal 'n bos bome groei.
Deel
Lees JESAJA 29JESAJA 29:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sal dit nie nog 'n baie kort rukkie duur dat die Líbanon in 'n vrugteboord verander word, en die vrugteboord vir 'n bos gereken word nie?
Deel
Lees JESAJA 29JESAJA 29:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nog net 'n baie kort tydjie, dan verander die Libanon in 'n vrugteboord en word die vrugteboord so dig dat dit vir 'n bos aangesien word.
Deel
Lees JESAJA 29JESAJA 29:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Is dit nie nog net 'n rukkie nie, dan verander die Libanon in 'n vrugteboord, en word die vrugteboord as 'n bos beskou?
Deel
Lees JESAJA 29JESAJA 29:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Is dit nie nog 'n baie kort tydjie nie, en die Líbanon sal verander word in 'n vrugbare veld, en die vrugbare veld sal geag word soos 'n bos?
Deel
Lees JESAJA 29