JESAJA 24:21
JESAJA 24:21 Bybel vir almal (ABA)
Daardie dag sal die Here almal in die hemel straf en ook al die konings op die aarde, almal wat dink hulle is sterk.
Deel
Lees JESAJA 24JESAJA 24:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En in dié dag sal die HERE besoeking doen oor die leërskare van die hoogte in die hoogte en oor die konings van die aarde op die aarde
Deel
Lees JESAJA 24JESAJA 24:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dié dag sal die Here die magte in die hemel daarbo straf, ook die konings van die aarde daaronder.
Deel
Lees JESAJA 24