JESAJA 24:19
JESAJA 24:19 Bybel vir almal (ABA)
Die aarde sal stukkend breek, die aarde sal stukkend skeur, die aarde sal heen en weer skud
Deel
Lees JESAJA 24JESAJA 24:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die aarde word geheel en al verbreek, die aarde is geheel en al aan wankel, die aarde word geheel en al geskud.
Deel
Lees JESAJA 24JESAJA 24:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
en die aarde sal in stukke breek, heen en weer waggel en wankel.
Deel
Lees JESAJA 24JESAJA 24:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Al krakend bars die aarde uitmekaar, al waggelend wankel die aarde, steierend slinger die aarde heen en weer.
Deel
Lees JESAJA 24