JESAJA 24:17 - Compare All Versions
JESAJA 24:17 ABA (Bybel vir almal)
Julle wat op die aarde woon, julle sal baie bang word, julle sal in vang-gate val en hulle sal julle met vangnette vang.
Deel
JESAJA 24 ABAJESAJA 24:17 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Die skrik en die kuil en die strik oor jou, o bewoner van die aarde!
Deel
JESAJA 24 AFR53JESAJA 24:17 AFR83 (Afrikaans 1983)
Angs, vanggate en strikke wag vir die inwoners van die land.
Deel
JESAJA 24 AFR83JESAJA 24:17 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Verskrikking, 'n vanggat, 'n vangnet wag op julle, bewoners van die aarde.
Deel
JESAJA 24 AFR20JESAJA 24:17 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Vrees en die kuil en die strik is oor jou, o bewoner van die aarde!
Deel
JESAJA 24 CAB23JESAJA 24:17 DB (Die Boodskap)
Luister na my, daar wag angs en slaggate en strikke vir die mense van die aarde.
Deel
JESAJA 24 DBJESAJA 24:17 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Angs, vangnette en valstrikke wag oral vir julle, bewoners van die aarde.
Deel
JESAJA 24 NLV