JESAJA 24:1
JESAJA 24:1 Bybel vir almal (ABA)
Die Here sal die aarde verwoes, en dit sal nou gebeur, Hy sal die aarde verwoes, Hy sal dit omgooi, Hy sal die mense op die aarde wegjaag na al die kante toe.
Deel
Lees JESAJA 24JESAJA 24:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
KYK, die HERE maak die aarde leeg en verwoes dit, en Hy keer sy oppervlakte om en verstrooi sy bewoners.
Deel
Lees JESAJA 24JESAJA 24:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here gaan die aarde verwoes, vernietig, sy voorkoms verander en sy inwoners verstrooi.
Deel
Lees JESAJA 24JESAJA 24:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Kyk, die HERE gaan die land kaal stroop en dit verniel; Hy gaan sy oppervlakte skend, sy inwoners uitmekaar jaag.
Deel
Lees JESAJA 24JESAJA 24:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Kyk, die HERE maak die aarde leeg en maak dit woes, en Hy keer dit om en verstrooi sy bewoners.
Deel
Lees JESAJA 24