Slaan direk na inhoud oor

JESAJA 2:8 – Vergelyk alle weergawes

JESAJA 2:8 AFR83 (Afrikaans 1983)

hulle land is vol afgode, hulle buig voor die maaksel van hulle hande, voor wat hulle vingers gemaak het.

JESAJA 2:8 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Ook is hulle land vol afgode; voor die werk van hul hande buig hulle hul neer, voor wat hulle vingers gemaak het.

JESAJA 2:8 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Maar die land is vol afgode. Die mense buig neer en aanbid hierdie dinge wat hulle self gemaak het.

JESAJA 2:8 DB (Die Boodskap)

Maar hulle land is vol afgode en hulle aanbid hierdie nikswerd goed wat hulle met hulle eie hande gemaak het.

JESAJA 2:8 ABA (Bybel vir almal)

Die land is vol afgode. Die mense buig voor goed wat hulle self gemaak het.

JESAJA 2:8 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Hulle land is vol nuttelose afgode; voor hulle handewerk buig hulle in aanbidding, voor dit wat hulle vingers gemaak het.

JESAJA 2:8 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En hulle land is vol afgode; hulle aanbid die werk van hulle eie hande, wat hulle eie vingers gemaak het