YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 19:7

JESAJA 19:7 Bybel vir almal (ABA)

Die plante sal doodgaan langs die Nyl-rivier en by die plek waar die rivier in die see vloei. Alles wat die mense langs die Nyl gesaai het, sal droog word, dit sal wegwaai en verdwyn.

Deel
Lees JESAJA 19

JESAJA 19:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die weivelde by die Nyl, by die mond van die Nyl, en elke saailand van die Nyl sal verdor, verwaai en nie meer wees nie.

Deel
Lees JESAJA 19

JESAJA 19:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

die waterplante langs die Nyl by die Nylmond. Alles wat langs die Nyl gesaai is, sal verdroog, dit sal wegwaai en verdwyn.

Deel
Lees JESAJA 19

JESAJA 19:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

ook die rietbosse aan die Nyl, by die Nylmonding. Al die saailande langs die Nyl verdroog en raak verwaaid, en niks bly oor nie.

Deel
Lees JESAJA 19

JESAJA 19:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die papierriete by die spruite, by die mond van die spruite, en alles wat by die spruite gesaai word, sal verdor, verdryf word en nie meer wees nie.

Deel
Lees JESAJA 19

JESAJA 19:7 Die Boodskap (DB)

Die waterplante wat langs die Nyl by die mond van die Nyl groei, sal doodgaan van die droogte. Al die saailande langs die Nyl sal opdroog en die wind sal dit wat oorbly, wegwaai.

Deel
Lees JESAJA 19

JESAJA 19:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die papirusplante langs die Nyl sal opdroog en wegwaai. Die oeste sal wegdroog. Alles sal verdwyn.

Deel
Lees JESAJA 19
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's