JESAJA 14:3
JESAJA 14:3 Bybel vir almal (ABA)
Israeliete, julle sal nie meer swaarkry en soos slawe vir ander mense moet werk nie. Die Here sal julle swaarkry laat ophou. Wanneer dit gebeur
JESAJA 14:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En op die dag as die HERE jou rus gee van jou smart en van jou onrus en van die harde diensbaarheid waarmee hulle jou laat dien het
JESAJA 14:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die dag wanneer die Here vir jou rus gee van jou lyding en jou verdrukking en van die slawewerk wat jy moes doen
JESAJA 14:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En dan, die dag wanneer die HERE jou rus gee van jou swaarkry en jou onrus, en van die harde arbeid wat jou opgelê is
JESAJA 14:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En dit sal gebeur op die dag dat die HERE jou rus sal gee van jou droefheid en van jou vrees en van die harde slawerny waarin jy gedien is