JESAJA 14:23
JESAJA 14:23 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal Babel 'n plek maak waar net uile woon, dit sal 'n riet-moeras wees. Ek vee Babel weg met 'n besem wat alles verwoes.” Die Here wat oor alles regeer, het dit gesê.
Deel
Lees JESAJA 14JESAJA 14:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Ek sal dit 'n besitting maak van krimpvarkies en tot waterplasse; en Ek sal dit wegvee met die besem van verdelging, spreek die HERE van die leërskare.
Deel
Lees JESAJA 14JESAJA 14:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek maak sy land 'n blyplek vir uile, 'n rietmoeras. Ek vee Babel weg met 'n besem wat verwoes, sê die Here die Almagtige.
Deel
Lees JESAJA 14