JESAJA 1:5
JESAJA 1:5 Bybel vir almal (ABA)
Wil julle hê Ek moet julle nog meer straf? Julle hou aan om ongehoorsaam te wees aan My. Dit is soos wanneer 'n mens iemand baie geslaan het: sy hele kop is stukkend en sy liggaam is baie swak.
JESAJA 1:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Waar wil julle nog geslaan word, dat julle voortgaan met af te wyk? Die hele hoof is siek, en die hele hart is krank.
JESAJA 1:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar is nie meer plek waar nog aan julle geslaan kan word nie, en tog hou julle aan om van My af weg te draai. Die hele kop is vol seerplekke en die hele gestel is verswak.
JESAJA 1:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Waarom wil julle nog geslaan word, en hou julle vol met julle onversetlikheid? Elke kop is siek, elke hart is swak.
JESAJA 1:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Waarom moet julle nog geslaan word? julle sal meer en meer in opstand kom: die hele hoof is siek, en die hele hart is beswyk.