JESAJA 1:27
JESAJA 1:27 Bybel vir almal (ABA)
Mense van Sion, Ek sal julle red as julle reg doen en as julle verander en lewe soos God wil hê, en as julle reg doen aan mense.
Deel
Lees JESAJA 1JESAJA 1:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sion sal deur strafgerig verlos word en die van hom wat terugkeer, deur geregtigheid.
Deel
Lees JESAJA 1JESAJA 1:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sion sal deur die oordeel vrygemaak word, dié wat hulle bekeer, deur 'n regverdige beslissing.
Deel
Lees JESAJA 1