JESAJA 1:15
JESAJA 1:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En as julle julle hande uitbrei, sal Ek my oë vir julle verberg; ja, as julle baie bid, sal Ek nie luister nie; julle hande is vol bloed.
JESAJA 1:15 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal nie luister wanneer julle bid en julle hande na My toe uitsteek nie. Ook wanneer julle baie bid, sal Ek nie luister nie, want julle is moordenaars.
JESAJA 1:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En as julle jul hande uitbrei, bedek Ek my oë vir julle; ook as julle die gebed vermenigvuldig, luister Ek nie: julle hande is vol bloed.
JESAJA 1:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
As julle julle hande in gebed uitstrek, sal Ek my oë vir julle toemaak. Selfs al bid julle hoe baie, sal Ek nie luister nie, want julle hande is met bloed bevlek.
JESAJA 1:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As julle julle hande uitstrek, sluit Ek my oë vir julle. Selfs as julle baie bid, luister Ek nie. Julle hande is vol bloed.