JESAJA 1:12
JESAJA 1:12 Bybel vir almal (ABA)
Ek het nie gesê julle moet na my tempel kom en die plek stukkend trap wanneer julle offers bring nie.
Deel
Lees JESAJA 1JESAJA 1:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As julle kom om voor my aangesig te verskyn, wie het dit van julle hand geëis — om my voorhowe te vertrap?
Deel
Lees JESAJA 1JESAJA 1:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
As julle kom om voor My te verskyn, wie het julle gevra om my voorhowe te kom vertrap?
Deel
Lees JESAJA 1JESAJA 1:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wanneer julle kom om voor My te verskyn – wie eis dit van julle om my voorhowe te vertrap?
Deel
Lees JESAJA 1JESAJA 1:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As julle kom om voor my te verskyn, wie het dit van julle hand geëis, om my voorhowe te betree?
Deel
Lees JESAJA 1