JESAJA 1:1
JESAJA 1:1 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het vir Jesaja gewys wat sal gebeur met Juda en Jerusalem. Dit was in die tyd toe vier konings ná mekaar koning van Juda was. Die konings was Ussia, Jotam, Agas en Hiskia. Jesaja was die seun van Amos.
Deel
Lees JESAJA 1JESAJA 1:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
DIE gesig van Jesaja, die seun van Amos, wat hy gesien het met betrekking tot Juda en Jerusalem, in die dae van Ussía, Jotam, Agas en Hiskía, die konings van Juda.
Deel
Lees JESAJA 1JESAJA 1:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die openbaring wat Jesaja seun van Amos ontvang het aangaande Juda en Jerusalem. Dit was in die regeringstyd van Ussia, Jotam, Agas en Hiskia, konings van Juda.
Deel
Lees JESAJA 1