HOSEA 7:11
HOSEA 7:11 Bybel vir almal (ABA)
Die mense van Efraim is soos 'n duif wat dom is. Hulle vra vir Egipte om hulle te help, maar dan vlieg hulle na Assirië toe.
Deel
Lees HOSEA 7HOSEA 7:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So het Efraim dan geword soos 'n onnosele duif sonder verstand; hulle roep na Egipte, hulle gaan na Assur.
Deel
Lees HOSEA 7HOSEA 7:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Efraim het geword soos 'n duif: dom en sonder verstand. Hulle het vir Egipte gekoer, maar Assirië toe gevlieg.
Deel
Lees HOSEA 7HOSEA 7:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Efraim het geword soos 'n duif – dom en sonder verstand. Hulle het vir Egipte gekoer, maar na Assirië gevlieg.
Deel
Lees HOSEA 7HOSEA 7:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Efraim is soos 'n onnosele duif sonder hart; hulle roep na Egipte, hulle gaan na Assirië.
Deel
Lees HOSEA 7