HOSEA 5:10
HOSEA 5:10 Bybel vir almal (ABA)
“Die amptenare van Juda wil nou die mense van Israel se land vat, en daarom sal Ek hulle swaar straf.
Deel
Lees HOSEA 5HOSEA 5:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die vorste van Juda is soos hulle wat die grenslyne verlê. Ek sal my grimmigheid oor hulle uitgiet soos water.
Deel
Lees HOSEA 5HOSEA 5:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die leiers van Juda het beslag gelê op Israel se grond. Daarom het my toorn hulle soos 'n vloedgolf getref.
Deel
Lees HOSEA 5