YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

HOSEA 4:8

HOSEA 4:8 Bybel vir almal (ABA)

Priesters, julle is bly wanneer my volk baie sonde doen, want dan bring die mense baie sonde-offers, en dan kan julle daarvan eet.

Deel
Lees HOSEA 4

HOSEA 4:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Hulle lewe van die sondoffer van my volk, en na dié se ongeregtigheid verlang hulle siel.

Deel
Lees HOSEA 4

HOSEA 4:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle teer op die sonde van my volk. Hulle smag daarna dat die volk nog meer moet sondig.

Deel
Lees HOSEA 4

HOSEA 4:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Op die sonde van my volk teer hulle, na hulle sondeskuld hunker hulle.

Deel
Lees HOSEA 4

HOSEA 4:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hulle eet die sonde van my volk op, en hulle het hulle hart op hulle ongeregtigheid gerig.

Deel
Lees HOSEA 4

HOSEA 4:8 Die Boodskap (DB)

“Die mans wat die offers bring, kry voordeel uit die offers wat my volk bring om vir hulle sonde te betaal. Hulle wens selfs dat die volk nog meer verkeerde dinge moet doen. Hoe meer sonde die volk doen, hoe meer moet hulle offers vir die Here bring. Omdat die priesters ’n deel van die offer kry om te eet, beteken meer offers vir hulle meer kos.

Deel
Lees HOSEA 4

HOSEA 4:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die priesters verryk hulleself wanneer die mense hulle sonde-offers na hulle toe bring. Daarom is die priesters bly wanneer die mense sondig!

Deel
Lees HOSEA 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's