HOSEA 4:17
HOSEA 4:17 Bybel vir almal (ABA)
Die mense van Efraim hou van afgode. Hulle moet dit los.
Deel
Lees HOSEA 4HOSEA 4:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Efraim is gekoppel aan die afgode: laat hom staan!
Deel
Lees HOSEA 4HOSEA 4:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Efraim is verknog aan afgodsbeelde; laat hom maar sy gang gaan.
Deel
Lees HOSEA 4HOSEA 4:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Efraim is verbind aan afgode – laat hom met rus!
Deel
Lees HOSEA 4HOSEA 4:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Efraim is verbind met afgode; laat hom staan.
Deel
Lees HOSEA 4