HOSEA 4:11 - Compare All Versions

HOSEA 4:11 ABA (Bybel vir almal)

Die priesters wil niks anders doen nie, hulle wil net by baie vroue slaap en baie wyn drink.

HOSEA 4:11 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Hoerery en wyn en mos neem die hart weg.

HOSEA 4:11 AFR83 (Afrikaans 1983)

tempelprostitusie, en omdat wyn en drank hulle lewe in beslag neem

HOSEA 4:11 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

hoerery; en omdat wyn en •nuwe wyn hulle verstand benewel

HOSEA 4:11 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Hoerery en wyn en nuwe wyn neem die hart weg.

HOSEA 4:11 DB (Die Boodskap)

Om met slegte vroue deurmekaar te raak en jou aan wyn en drank oor te gee, veroorsaak dat ’n mens niks meer raaksien nie. Dit laat jou vergeet van die Here en wat jy vir Hom moet doen.”

HOSEA 4:11 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

“Prostitusie, wyn en drank het my volk se denkvermoë verdof.