HOSEA 3:2
HOSEA 3:2 Bybel vir almal (ABA)
Ek het toe vir my so 'n vrou gekoop. Ek het 15 stukke silwer betaal en ook een en 'n halwe gomer gars.
Deel
Lees HOSEA 3HOSEA 3:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe het ek haar vir my gekoop vir vyftien sikkels silwer en anderhalf homer gars.
Deel
Lees HOSEA 3HOSEA 3:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het toe vir my 'n vrou gekry vir vyftien stukke silwer en honderd kilogram gars.
Deel
Lees HOSEA 3HOSEA 3:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek het haar toe vir my gehuur vir vyftien silwerstukke en 'n gomer en 'n letek gars.
Deel
Lees HOSEA 3HOSEA 3:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom het ek haar vir my gekoop vir vyftien sikkels silwer en vir 'n homer gars en 'n halwe homer gars.
Deel
Lees HOSEA 3