HOSEA 13:7
HOSEA 13:7 Bybel vir almal (ABA)
“Ek het toe besluit Ek wil die mense van Efraim doodmaak. Ek het geword soos 'n leeu, soos 'n luiperd wat langs die pad vir hulle lê en wag.
Deel
Lees HOSEA 13HOSEA 13:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe het Ek vir hulle soos 'n leeu geword, soos 'n luiperd lê Ek by die pad en loer.
Deel
Lees HOSEA 13HOSEA 13:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe het Ek vir hulle geword soos 'n leeu, soos 'n luiperd wat vir hulle langs die pad voorlê.
Deel
Lees HOSEA 13HOSEA 13:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek het vir hulle soos 'n leeu geword, soos 'n luiperd langs die pad hou Ek hulle dop.
Deel
Lees HOSEA 13HOSEA 13:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom sal Ek vir hulle wees soos 'n leeu; soos 'n luiperd op die pad sal Ek hulle aanskou
Deel
Lees HOSEA 13