YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

HOSEA 12:6

HOSEA 12:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

die HERE, die almagtige God. Die HERE is sy Naam!

Deel
Lees HOSEA 12

HOSEA 12:6 Bybel vir almal (ABA)

Die Here het dit gedoen. Hy is die God wat oor alles regeer, sy Naam is: Die Here.

Deel
Lees HOSEA 12

HOSEA 12:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En HERE God van die leërskare, HERE is sy gedenknaam.

Deel
Lees HOSEA 12

HOSEA 12:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here is die almagtige God, die Here sal onthou.”

Deel
Lees HOSEA 12

HOSEA 12:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die HERE, die God van alle magte, HERE is sy gedenknaam.”

Deel
Lees HOSEA 12

HOSEA 12:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Daarom bekeer jy jou tot jou God; bewaar barmhartigheid en oordeel, en wag gedurigdeur op jou God.

Deel
Lees HOSEA 12

HOSEA 12:6 Die Boodskap (DB)

Dit was die Here, die God van groot krag. Sy Naam is ‘Die Here’.

Deel
Lees HOSEA 12

HOSEA 12:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

die HERE, die almagtige God. Die HERE is sy Naam!

Deel
Lees HOSEA 12
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's