HOSEA 12:4
HOSEA 12:4 Bybel vir almal (ABA)
Jakob was skelm voordat hy gebore is, hy het aan sy broer se voet vasgehou. Toe hy groot was, het hy met God gestoei.
Deel
Lees HOSEA 12HOSEA 12:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
In die moederskoot het hy sy broer by die hakskeen gehou, en in sy manlike krag het hy met God geworstel.
Deel
Lees HOSEA 12HOSEA 12:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nog voor sy geboorte het hy al sy broer onderkruip en as volwasse man het hy met God gestoei.
Deel
Lees HOSEA 12HOSEA 12:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
In die moederskoot het hy al sy broer aan die hakskeen vasgehou, en in sy manlike krag het hy met God geworstel.
Deel
Lees HOSEA 12HOSEA 12:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ja, hy het mag gehad oor die engel en het oorwin; hy het geween en hom gesmeek; hy het hom in Bet-el gevind, en daar het hy met ons gespreek
Deel
Lees HOSEA 12