HEBREËRS 9:3
HEBREËRS 9:3 Bybel vir almal (ABA)
Agter die tweede gordyn was die tweede kamer wat hulle die “ hoog-gewyde plek” genoem het.
Deel
Lees HEBREËRS 9HEBREËRS 9:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en agter die tweede voorhangsel die tabernakel wat genoem word die Allerheiligste
Deel
Lees HEBREËRS 9HEBREËRS 9:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Agter die tweede voorhangsel was die gedeelte wat die Allerheiligste genoem word.
Deel
Lees HEBREËRS 9HEBREËRS 9:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En agter die tweede tempelgordyn was 'n tent, wat die Allerheiligste genoem is
Deel
Lees HEBREËRS 9HEBREËRS 9:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En ná die tweede voorhangsel, die tabernakel wat genoem word die Allerheiligste van almal
Deel
Lees HEBREËRS 9