HEBREËRS 9:20
HEBREËRS 9:20 Bybel vir almal (ABA)
en hy het gesê: “ Dit is die bloed wat wys dat God 'n verbond gemaak het met julle. God het gesê julle moet doen wat die verbond vir julle sê.”
Deel
Lees HEBREËRS 9HEBREËRS 9:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en gesê: Dit is die bloed van die testament wat God met die oog op julle verorden het.
Deel
Lees HEBREËRS 9HEBREËRS 9:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
en gesê: “Dit is die bloed van die verbond wat God vir julle ingestel het.”
Deel
Lees HEBREËRS 9HEBREËRS 9:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
terwyl hy sê: “Dit is die bloed van die verbond wat God vir julle bepaal het.”
Deel
Lees HEBREËRS 9HEBREËRS 9:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En gesê: Dit is die bloed van die testament wat God aan julle opgelê het.
Deel
Lees HEBREËRS 9