HEBREËRS 9:1
HEBREËRS 9:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die eerste verbond het voorskrifte vir die erediens en ’n aardse heiligdom gehad.
Deel
Lees HEBREËRS 9HEBREËRS 9:1 Bybel vir almal (ABA)
Die eerste verbond het ook reëls gehad wat sê hoe die mense vir God moet dien, en dit het ook 'n gewyde tent hier op aarde gehad waar die mense vir God kon dien.
Deel
Lees HEBREËRS 9HEBREËRS 9:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
SO het dan die eerste verbond sowel verordeninge vir die erediens asook sy aardse heiligdom gehad.
Deel
Lees HEBREËRS 9HEBREËRS 9:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die eerste verbond het voorskrifte vir die erediens gehad, en ook 'n aardse heiligdom.
Deel
Lees HEBREËRS 9HEBREËRS 9:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die eerste verbond het bepalings vir aanbidding gehad, asook 'n heiligdom wat aards was.
Deel
Lees HEBREËRS 9