HEBREËRS 2:5
HEBREËRS 2:5 Bybel vir almal (ABA)
God het nie gesê dat die engele moet regeer oor die nuwe wêreld wat kom nie, die wêreld waaroor ons praat.
Deel
Lees HEBREËRS 2HEBREËRS 2:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want aan die engele het Hy die toekomstige wêreld waarvan ons spreek, nie onderwerp nie
Deel
Lees HEBREËRS 2HEBREËRS 2:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is nie aan engele dat Hy die toekomstige wêreld, waarvan ons praat, onderwerp het nie.
Deel
Lees HEBREËRS 2