HEBREËRS 2:16
HEBREËRS 2:16 Bybel vir almal (ABA)
Want dit is seker: Jesus is nie bekommerd oor die engele nie, Hy is bekommerd oor die nageslag van Abraham.
Deel
Lees HEBREËRS 2HEBREËRS 2:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want waarlik, Hy bekommer Hom nie oor die engele nie, maar oor die geslag van Abraham bekommer Hy Hom.
Deel
Lees HEBREËRS 2HEBREËRS 2:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is duidelik dat dit vir Hom nie om die engele gaan nie, maar om die nageslag van Abraham.
Deel
Lees HEBREËRS 2HEBREËRS 2:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want Hy is vir seker nie oor engele besorg nie; inteendeel, Hy is oor Abraham se nageslag besorg.
Deel
Lees HEBREËRS 2HEBREËRS 2:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want waarlik, Hy het nie die natuur van engele aangeneem nie; maar hy het die nageslag van Abraham op hom geneem.
Deel
Lees HEBREËRS 2