HEBREËRS 2:15
HEBREËRS 2:15 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het 'n mens geword sodat Hy al die mense vry kon maak wat hulle hele lewe lank soos slawe was omdat hulle bang was om te sterf.
Deel
Lees HEBREËRS 2HEBREËRS 2:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en almal kon bevry wat hulle hele lewe lank uit vrees vir die dood aan slawerny onderworpe was.
Deel
Lees HEBREËRS 2HEBREËRS 2:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
en om hulle wat uit vrees vir die dood hulle hele lewe lank in slawerny was, te bevry.
Deel
Lees HEBREËRS 2