HEBREËRS 2:12
HEBREËRS 2:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy sê tog: “Ek sal u Naam aan my broers bekend maak, in die samekoms van die gemeente sal Ek u lof besing.”
Deel
Lees HEBREËRS 2HEBREËRS 2:12 Bybel vir almal (ABA)
Want Jesus sê: Ek sal vir my vriende vertel wat U gedoen het, Ek sal U prys daar waar hulle bymekaar is.
Deel
Lees HEBREËRS 2HEBREËRS 2:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
wanneer Hy sê: Ek sal u Naam aan my broeders verkondig, in die midde van die gemeente sal Ek U prys
Deel
Lees HEBREËRS 2HEBREËRS 2:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
wanneer Hy sê: “Ek sal u Naam aan my broers verkondig, in die byeenkoms sal Ek u lof besing!”
Deel
Lees HEBREËRS 2HEBREËRS 2:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
en gesê: Ek sal u naam aan my broers verkondig, te midde van die gemeente sal ek tot eer van u sing.
Deel
Lees HEBREËRS 2