HEBREËRS 13:18
HEBREËRS 13:18 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet aanhou om vir ons te bid, want ons is seker dat ons goed weet wat is reg en wat is verkeerd, omdat ons heeltemal reg wil lewe.
Deel
Lees HEBREËRS 13HEBREËRS 13:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Bid vir ons, want ons is oortuig dat ons 'n goeie gewete het, omdat ons in alles goed wil wandel.
Deel
Lees HEBREËRS 13HEBREËRS 13:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hou aan om vir ons te bid, want ons is daarvan oortuig dat ons gewete skoon is, omdat ons in elke opsig probeer doen wat reg is.
Deel
Lees HEBREËRS 13