HEBREËRS 13:14
HEBREËRS 13:14 Bybel vir almal (ABA)
Want hier op die aarde het ons nie 'n stad wat vir altyd daar sal wees nie, maar ons wil graag die stad hê wat later sal kom.
Deel
Lees HEBREËRS 13HEBREËRS 13:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want ons het hier geen blywende stad nie, maar ons soek die toekomstige.
Deel
Lees HEBREËRS 13HEBREËRS 13:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
want ons het in hierdie wêreld geen vaste verblyfplek nie, ons is op soek na die toekomstige.
Deel
Lees HEBREËRS 13HEBREËRS 13:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want ons het hier geen blywende stad nie, maar ons is op soek na die toekomstige stad.
Deel
Lees HEBREËRS 13HEBREËRS 13:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want hier het ons geen blywende stad nie, maar ons soek een wat kom.
Deel
Lees HEBREËRS 13