HEBREËRS 13:13 - Compare All Versions
HEBREËRS 13:13 ABA (Bybel vir almal)
Daarom moet ons uitgaan na Jesus toe, Hy is buite die kamp. Ons moet gaan terwyl die mense ook vir ons beledig soos hulle vir Hom beledig het.
Deel
HEBREËRS 13 ABAHEBREËRS 13:13 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Laat ons dan uitgaan na Hom toe buitekant die laer en sy smaad dra.
HEBREËRS 13:13 AFR83 (Afrikaans 1983)
Laat ons dan nou uitgaan na Hom toe buitekant die laer en die smaad dra wat Hy gedra het
HEBREËRS 13:13 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Laat ons dus uitgaan na Hom buite die laer, en sy smaad verduur.
HEBREËRS 13:13 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Laat ons dan na hom uitgaan buitekant die laer en sy smaad dra.
HEBREËRS 13:13 DB (Die Boodskap)
Laat ons dan na Jesus toe gaan daar buite die stad, al moet ons net so bespot en verag word soos Hy.
Deel
HEBREËRS 13 DBHEBREËRS 13:13 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Kom ons gaan dan uit na Hom toe buitekant die laer en ons dra saam aan die smaad wat Hy moes verduur.
Deel
HEBREËRS 13 NLV