HEBREËRS 12:27
HEBREËRS 12:27 Bybel vir almal (ABA)
En hierdie woorde, “nog een maal”, sê duidelik dat God die dinge sal wegneem, die dinge wat Hy gemaak en geskud het, sodat net die dinge wat niemand kan skud nie, sal oorbly.
Deel
Lees HEBREËRS 12HEBREËRS 12:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hierdie woord: nog een maal, wys duidelik op die verandering van die wankelbare dinge as geskape dinge, sodat die onwankelbare kan bly.
Deel
Lees HEBREËRS 12HEBREËRS 12:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die woorde “nog een maal” laat duidelik blyk dat die geskape dinge, wat reeds aan die wankel is, finaal weggeneem sal word, sodat die onwankelbare dinge kan bly.
Deel
Lees HEBREËRS 12