HEBREËRS 12:22
HEBREËRS 12:22 Bybel vir almal (ABA)
Nee, julle het by Sionsberg gekom, julle het gekom by die stad van die God wat lewe, by Jerusalem wat in die hemel is. Julle het ook gekom by so baie engele dat 'n mens hulle nie kan tel nie, julle het gekom by die fees waar almal bly is.
Deel
Lees HEBREËRS 12HEBREËRS 12:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar julle het gekom by die berg Sion en die stad van die lewende God, die hemelse Jerusalem en tienduisende engele
Deel
Lees HEBREËRS 12HEBREËRS 12:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar julle het wel gekom by Sionsberg en die stad van die lewende God, dit is die hemelse Jerusalem met sy miljoene engele, by die feestelike samekoms
Deel
Lees HEBREËRS 12